Music Video

Knysna
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Ek Onthou by Anders
ALBUMEk OnthouAnders
Listen to Afrikaans Essentials featuring Anders
PLAYLISTAfrikaans EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anders
Anders
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wynand Delport
Wynand Delport
Songwriter
Lindi Delport
Lindi Delport
Songwriter

Lyrics

Kyk die see wat voor jou strek, En die reën wat al ons foute vlek. Wie gee om waar ons vandaan af kom? Die golwe slaan, die golwe brand, En sand glip deur jou bruin gebrande hand. Met al die skoonheid om jou kyk jy net na my. Knysna roep na my. Ek soek na jou, Ek wil jou in my arms hou. Ek weet dit nou, Ek was nog altyd lief vir jou. Jy laat my dink aan sand en see. Jy ruik soos branders en die Knysna meer. Jou glimlag is so helder soos die son. Ja my verlede lyk maar sleg, Maar ek weet dat ons dit uit kan werk. Dit sal alles werd wees net vir jou en my. Knysna roep na my. Ek soek na jou, Ek wil jou in my arms hou. Ek weet dit nou, Ek was nog altyd lief vir jou. Ek soek na jou, Ek wil jou in my arms hou. Ek weet dit nou, Ek was nog altyd lief vir jou. Jy's my grootste geheim, Maar ek wil jou naam net uitbasuin. Sal alles opgee, vir jou. Ek soek na jou, Ek wil jou in my arms hou. Ek weet dit nou, Ek was nog altyd lief vir jou. Ek soek na jou, Ek wil jou in my arms hou. Ek weet dit nou, Ek was nog altyd lief vir jou. Ek was nog altyd lief vir jou.
Writer(s): Delport Wynand, Delport Lindi Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out