Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Sven Blumer
Sven Blumer
Guitar
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Wat jy nie weet nie Kan jy nie vergeet nie Dis 'n feit Soms byt die werklikheid Voel soms onseker Dalk is leuens beter Opsoek na net 'n bietjie eerlikheid Ek gaan met jou stroom Jy's 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel) Ek moet sê dit voel Dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel) Jy ken al die leuens En jy ken al die feite Die wasem teen die ruite Binne en buite Jy ken al my planne Jy ken my verlede Wat lê onder my klere My hart se wydte Jy ken my Jy ken my Jy ken my Binne en buite Kyk net verby dit Loop weg vermy dit Jou stem is net soos soete saligheid Vreemd voel ek veilig Jy's amper heilig En al my vrees is deur die agterruit Maar ek gaan met jou stroom Jy's soos 'n droom dis asof jy oor my spoel (Jy oor my spoel) Ek moet sê dit voel Dit voel darem of jy dit bedoel (Jy dit bedoel) Jy ken al die leuens En jy ken al die feite Die wasem teen die ruite Binne en buite Jy ken al my planne Jy ken my verlede Wat lê onder my klere My hart se wydte Jy ken my Jy ken my Jy ken my Binne en buite Nou's my bo onder en my onderstebo (Ah Ah Ah) Nou's my bo onder en my onderstebo (Ah Ah Aaaaaaaah) Maar jy ken al die leuens En jy ken al die feite Die wasem teen die ruite Binne en buite Jy ken al my planne Jy ken my verlede Wat lê onder my klere My hart se wydte Jy ken al die leuens En jy ken al die feite Die wasem teen die ruit Binne en buite Jy ken al my planne Jy ken die verlede Wat lê onder my klere My hart se wydte Jy ken my Jy ken my Jy ken my Binne en buite
Writer(s): Dirk Van Niekerk, Don Kelly, Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out