album cover
Bazaruto
10,798
Afrikaans
Bazaruto was released on June 2, 2017 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Silhoeët
album cover
Release DateJune 2, 2017
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Credits

PERFORMING ARTISTS
Georic Lomas
Georic Lomas
Performer
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Johan Voster
Johan Voster
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Vir die eerste keer sien ek jou nou weer
En my hart staan stil soos my oë jou op en af begeer
[Verse 2]
Daar is niks van baie praat
Kom ons druk die aand tot baie laat
Ons lewe vir die oomblik
Voor ons sien is als verby
[Verse 3]
Die sterre was nog nooit so mooi
En die maan was nog nooit so rooi
En ek wens dat die tyd stil staan
Ek wens ons bly die heel aand saam
[Verse 4]
Want die sterre was nog nooit so mooi soos vanaand (Vanaand)
En jy my lief was nog nooit so mooi soos vanaand
[Chorus]
En Bazaruto
En Bazaruto
Bazaruto
[Verse 5]
Vir die eerste keer vat jy al my seer
En jy maak my heel soos die song net harder begin speel
[Verse 6]
Kom ons voel wat ons nie hoor
Ek het reeds my hart op jou verloor
Ek is joune voor die son op kom
Gee als vir my
(Oh-oh oh-oh)
[Verse 7]
Die sterre was nog nooit so mooi
En die maan was nog nooit so rooi
En ek wens dat die tyd stil staan
Ek wens ons bly die heel aand saam
[Verse 8]
Want die sterre was nog nooit so mooi soos vanaand
En jy my lief was nog nooit so mooi soos vanaand
[Chorus]
En Bazaruto
En Bazaruto
Bazaruto
[Chorus]
En Bazaruto
En Bazaruto
En Bazaruto
[Verse 9]
Die sterre was nog nooit so mooi
En die maan was nog nooit so rooi
En ek wens dat die tyd stil staan
Ek wens ons bly die heel aand saam
[Verse 10]
Want die sterre was nog nooit so mooi soos vanaand
En jy my lief was nog nooit so mooi soos vanaand
[Chorus]
En Bazaruto (Bazaruto)
En Bazaruto (Oh-oh-oh)
Bazaruto (Jy my lief was nog nooit so mooi soos vanaand)
[Chorus]
Bazaruto (Oh-oh-oh)
Bazaruto
Bazaruto
Written by: Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...