Lyrics

Die stad se ligte flikker op die ritme van jou hart. Daars weerlig in jou kop so kom en hou my hand my skat. Jy dwaal in my gedagte so ek sukkel om te slaap. Die waarel winde draai my om jou pinkie, dis te laat. Daars ego's van eergister, so hou jou ore toe. Maar luister vir my woorde en voel dit in my soen. Ek val al so lank Dit voel of ek vlieg Ek wens vir jou hart, wanneer sterre verskiet. Ek val al so lank Dit voel of ek vlieg Net een sluk van jou. Dan het ek (dan het ek) Dronk verdriet (dronk verdriet, dronk verdriet) Dronk verdriet (dronk verdriet, dronk verdriet) Woestyn hier in jou hart en ek's die wolke - maak dit nat. So naby, jy moet net jou hande uitsteek en dit vat. Jy swem in jou emosies, Te naby aan verdrink. Jou trane reen hier op my wang. Vanaand het jy oor-dink. Dis lente jy dra bloeisels, 'n blom wat almal soek. Jys asem in my longe en suurstof in my bloed. Ek val al so lank Dit voel of ek vlieg Ek wens vir jou hart, wanneer sterre verskiet. Ek val al so lank Dit voel of ek vlieg Net een sluk van jou. Dan het ek (dan het ek) Dronk verdriet (dronk verdriet, dronk verdriet) Dronk verdriet (dronk verdriet, dronk verdriet) Dan het ek Ek val al so lank Dit voel of ek vlieg (dronk verdriet) Net een sluk van jou. Dan het ek (dan het ek) Dronk verdriet.
Writer(s): Georic Lomas Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out