Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Hoekom staan ek op as die son nog lê en
Hoekom kry ek rus waar die bosveldvure brand
Hoekom is ek trots in my groen en goud en
Hoekom voel ek reg met 'n Klippies in my hand
Ek en jy is uit dieselfde rotse uitgekerf
Ons het die blou van onse hemel
Die diepte van ons see geerf
Dis in ons bloed
Dis in ons bloed
Dis in ons bloed
Dis in ons bloed
Hoekom wil ek saamsing as Liefling speel en
Hoekom raak ek stil as die kranse antwoord gee
Hoekom draai ek om as ek jou sien val en
Hoekom jeuk my hande om jou dadelik op te tel
Ek en jy is uit dieselfde rotse uitgekerf
Ons het die blou van onse hemel
Die diepte van ons see geerf
Dis in ons bloed
Dis in ons bloed
Dis in ons bloed
Dis in ons bloed
Dis in ons bloed
Ja dis in ons bloed
Ja dis in ons bloed
Daar waar die kranse antwoord gee
(In ons, in ons, in ons, in ons, in ons)
Daar waar die kranse antwoord gee
(In ons, in ons, in ons, in ons, in ons)
(In ons, in ons, in ons, in ons, in ons)
Ja dis in ons bloed
(In ons, in ons, in ons, in ons, in ons)
(In ons, in ons, in ons, in ons, in ons)
Ja dis in ons bloed
(Daar waar die kranse antwoord gee)
Dis in ons bloed
(Daar waar die kranse antwoord gee)
Ja dis in ons bloed
Ja dis in ons bloed
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Liezel Pieters
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...