Lyrics

Vier uur die oggend As die bed steeds kraak Na al die oorlog Sukkel hy om te slaap Hy val deur die krake Hy val tot hy wegraak Hy wil nie lag nie Want die oggend is koud Dit word nie verwag nie Sy glimlag lyk oud Asof hy jonk is As die koffie weer bitter proe Maar daar's 'n rand van klip en silwer In die donker as jy net weer kyk En as jy wonder oor die woorde sal ek oor jou skryf My leë gebede is die rede dat ek jou verwyt Een honderd duisend siggarete brand in jou as jy na sterre kyk Verloor jou hart en alle sin as jy na Whisky ruik Ek soek die kleur maar ek voel seer as ek in jou oë kyk Maar ek soek steeds na jou Ek kan net bid vir nou Tot my dae opraak Ek het nog soveel vrae Ja ek sal veg vir jou En als waarvoor jy wou Tot my dae uit loop As jy jou siel verkoop Ek kan net bid vir nou En ek kan net bid vir jou Ek kan net bid vir nou Ek kan net bid vir jou Tot my dae uit loop As jy jou siel verkoop Ek kan net bid vir nou Ek kan net bid vir jou Tot my dae uit loop As jy jou siel verkoop Ek kan net bid vir nou En ek kan net bid oor jou Tot my dae opraak Daar was nog soveel vrae
Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out