Lyrics

Daar's n dag, en n plek, waar iemand oor jou pad sal loop Jy is die eenigste, jy is die hoop, dis hoekom jy weet Dit nooit sal werk met iemand anders nie Jy's die rigting, jy's n droom, Net n drupel in n water stroom, Kom trek die lyn, waar jou lyf aan hierdie kussings raak, Ons raak dieper as die diepste blou, En dis alles oor jou Ons word een, in siel en gees, En dis daar waar ons wil wees, Ek's gemaak om vir jou lief te wees, Ons word een, een in nou en een in gees, Een in jou en een in vlees, Ek's gemaak om vir jou lief te wees, Jy's die wind wat in warels begaan, Kom ons waai deur die toekoms venaand, Die ontdekkings reis, wat nou in my arms slaap, Dis hoekom jy weet, dit nooit sal werk met iemand anders nie, Jy's my toevlug, en bly my geluk, Kom red hierdie oorlog, en bly by my bid Sal my lyf verdwyn, as joune aan die bed kom raak, Ons raak dieper as die diepste blou, En dis alles oor jou Ons word een, in siel en gees, En dis daar waar ons wil wees, Ek's gemaak om vir jou lief te wees, Ons word een, een in nou en een in gees, Een in jou en een in vlees, Ek's gemaak om vir jou lief te wees Ons word een, in siel en gees, En dis daar waar ons wil wees, Ek's gemaak om vir jou lief te wees, Ons word een, een in nou en een in gees, Een in jou en een in vlees, Ek's gemaak om vir jou lief te wees
Writer(s): Juan Boucher Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out