Lyrics

Ons kan saam verdwyn ontspan nou Ek dink ons is alleen Die enigste klank is ons wat asem haal Dis net ek jy hier Ek loop weg van liefde so stop my In jou ondergronds se siels verhitting Jy is die warm geweer hier in my denim baadjie Want dis net ek en jy hier Ek dink jy is in genoeg om 'n greep in my gees te kry Hou net jou hand uit my hemp uit Want jou hande is koud Almal sê jou koue hande is warm liefde vir my En ek dink ek besef dit Wat doen jou koue hande aan my? En ek dink ek besef dit Wat doen jou koue hande aan my? Ek dink jy is in genoeg Ek dink jy is in genoeg Daar is 'n sloot tussen ons maar daar's roof kyk Die mense hou aan ons skouspel vas Jy steek my weg in jou klere kas En sê dis okay ek is nou hier Gooi my lyf soos hael uit die hemel uit Ons sal die gety oorleef Lag vir my tot ek vlenters word Solank dit net jy is Ek dink jy is in genoeg om 'n greep in my gees te kry Hou net jou hand uit my hemp uit Want jou hande is koud Almal sê jou koue hande is warm liefde vir my En ek dink ek besef dit Wat doen jou koue hande aan my? En ek dink ek besef dit Wat doen jou koue hande aan my? Ek dink jy is in genoeg Ek dink jy is in genoeg Ek dink jy is in genoeg
Writer(s): Juan Boucher Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out