Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Veilig moet dit voel as jy huil by my Ek sal wakker by jou lê as jy trane kry En in die oggend sal ons sit en gesels met die son Jy is gebore toe die blomme kom Moes jy wag vir jou ridder op sy silwer perd? Jy bly my kind wat met alles naby liefde werk Ek's net 'n pa wat verlang, ek verlang hartstoglik My klein geluk, my hart, my dogter Ek wil hê jy moet weet jy kan altyd in my hart kom bly Jy het daai sag in jou oë by jou ma gekry Terwyl ek veg vir my lewe wil ek huis toe spoel En as ek beland in die donker kon ek jou voel Want jy is ons heimwee jy is ons wind ballade Jy is 'n kuns, die mooiste guns, jy is ons dogter Jy gee my die gevoel om op 'n wolk te loop Want jou gees is sag as jou trane loop Ek's net 'n pa wat skeur om jou weg te gee Sal hy jou ontverm, jou beskerm soos ek het my dogter? Ek wil hê jy moet weet jy kan altyd in my hart kom bly Jy het daai sag in jou oë by jou ma gekry Terwyl ek veg vir my lewe wil ek huis toe spoel En as ek beland in die donker kon ek jou voel Want jy is ons heimwee jy is ons wind ballade Jy is 'n kuns, die mooiste guns, jy is ons dogter
Writer(s): Juan Boucher Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out