album cover
Trompie
album cover
Trompie was released on April 3, 2020 by Select Musiek as a part of the album Twintig20
April 3, 2020
LabelSelect Musiek
BPM73
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Hy's die baas van die plaas
Maak die grootste geraas
Niks kan hom vang nie
Niks maak hom bang nie
Hy byt soos 'n brak
Op my skoot is hy doodmak
Hy kom nie terug nie
As ek nie fluit nie
My skaduwee wat luister
My hart se punt, my yster
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy is ook nie bang vir 'n leeu of vir 'n slang nie
Trompie, Trompie
Soek vir 'n kat, vir 'n jakkals in die gat
Of 'n haas in die pad, of 'n been in die karkas
Trompie, Trompie
Sy byt is groter as sy blaf
En liefde trap sy tjank af
Waar hy vasvat, laat hy nie los
Trompie, jy's die boss
Soos 'n springbok gaan hy mal
Vlieg deur die lug vir 'n rugbybal
Teen 'n duisend myle
Hy ken geen einde
Geen tekort aan energie
En geen kat is veilig nie
Dis alles syne
Sy bosveld buite
My skaduwee wat luister
My hart se punt, my yster
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy is ook nie bang vir 'n leeu of vir 'n slang nie
Trompie, Trompie
Soek vir 'n kat, vir 'n jakkals in die gat
Of 'n haas in die pad, of 'n been in die karkas
Trompie, Trompie
Sy byt is groter as sy blaf
En liefde trap sy tjank af
Waar hy vasvat, laat hy nie los
Trompie, jy's die boss
(Kom hierso, kom hierso)
Trompie (Vat hom, vat hom)
Waar's daai balletjie, bring hom vir my
Ek sê sit
Ek sê luister
Waar's jou balletjie, bring hom vir my
(Trompie, Trompie, Trompie)
Waar's jou balletjie bring hom vir my
(Trompie, Trompie, Trompie)
Waar's jou balletjie, bring hom vir my
My skaduwee wat luister
My hart se punt, my yster
Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie
Hy is ook nie bang vir 'n leeu of vir 'n slang nie
Trompie, Trompie
Soek vir 'n kat, vir 'n jakkals in die gat
Of 'n haas in die pad, of 'n been in die karkas
Trompie, Trompie
Sy byt is groter as sy blaf
En liefde trap sy tjank af
Waar hy vasvat, laat hy nie los
Trompie, jy's die boss
(Trompie, Trompie)
Written by: B. Peyper, N. Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...