Music Video

Featured In

Listen to 2021 by Die Heuwels Fantasties
ALBUM2021Die Heuwels Fantasties
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaans Rewind featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaans RewindApple Music
Listen to At Home With Die Heuwels Fantasties: The Playlist featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAt Home With Die Heuwels Fantasties: The PlaylistApple Music
Listen to Karla Pretorius: Music That Moves Me featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTKarla Pretorius: Music That Moves MeApple Music Fitness
Listen to Arno Carstens: 30 Years Of Freedom featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTArno Carstens: 30 Years Of FreedomApple Music

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter
Rudolph Willemse
Rudolph Willemse
Songwriter

Lyrics

Jy lieg altyd as jy lag Jy dink seker ek is stupid of iets En as jy weg is voel ek neuroties Nou kan ek nie Die huissleutels sonder jou vind nie Ek's op daardie 24 uur nag, kannie beter voel nie Kom 3 maal 10 tot die mach 8 kilometre Per uur af in my woonstel diep bedruk Tyd vlieg so stadig Mis jou lekkergoed lippe Groot geword op die 80's stuff Ons was by die drive-thru deur Nooit te vroeg om verlief te raak nie Elke klein dingetjie Doen dit net weer Mejuffrou Die waarheid maak seer op daai plaaspad My hart was die losprys Ek gee nie meer om nie Bye-bye Net nog iemand wat jy lief gehad het Bye-bye Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans met 'n vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Jy's my sonneblom Liefling Londen Dans met 'n vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Jy lag as jy lieg Jy dink seker ek is die agtergrond En nou dans ek asof daar twee van jou is En as jy weg is voel ek neuroties Nou kan ek nie Die huissleutels sonder jou vind nie En die tyd vlieg so stadig Tyd vlieg so stadig Mens lewe verniet Van faktuur tot faktuur Breek die borde teen die muur Kan nie lekker sien nie So kom ons doen dit net weer Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans met 'n vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Jy's my sonneblom Liefling Londen Dans met 'n vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans met 'n vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Jy's my sonneblom Liefling Londen Dans met 'n vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Writer(s): Hunter Kennedy, Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out