album cover

Elsie

2,988Afrikaans2025
album cover
Elsie was released on October 31, 2025 by Supra Familias as a part of the album Elsie - Single
ReleasedOctober 31, 2025
LabelSupra Familias
BPM106
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Intro]
Elsie
Elsie
Ek mis ons geselsies
Was lief vir jou mense
Nie geworry oor die geld nie
Was die lewe te lank?
Sê sy vir my
In 'n oogwink
Is dit dalk als verby
Oh, Elsie
Elsie
Ek weet wie's jy
Ek weet wie's jy
[Verse 1]
Sy't nooit te veel nie
Maar sy kort min
As die bome geld kon groei
Sou sy dit in sakkie vir die mense bring
Sy't 'n useless graad
Werk agter die bar
'n Boyfriend of twee gelos en weer
Op gemaak daarna
[PreChorus]
So die tyd staan stil
As sy beweeg
Die berge glimlag breed
As die skemer die son opeet
[Chorus]
Oh, Elsie
Elsie
Ek mis ons geselsies
Was lief vir jou mense
Nie geworry oor die geld nie
Was die lewe te lank?
Sê sy vir my
Want in 'n oogwink
Is dit dalk als verby
Oh, Elsie
Elsie
Ek weet wie's jy
Ek weet wie's jy
[Verse 2]
Sy weet haar pa is trots
En haar ma rus sag
Sy help waar sy kan
Terwyl sy wag
Vir die dag
Maar nou sit Elsie en kyk
Uit hierdie tronksel van 'n dorp
Sy wonder by haarself
Wat het van ons geword?
[PreChorus]
So die tyd staan stil
As sy beweeg
Die berge glimlag breed
As die skemer die son opeet
[Chorus]
Oh, Elsie
Elsie
Ek mis ons geselsies
Was lief vir jou mense
Nie geworry oor die geld nie
Was die lewe te lank?
Sê sy vir my
Want in 'n oogwink
Is dit dalk als verby
Oh, Elsie
Elsie
Ek weet wie's jy
Ek weet wie's jy
Ek weet wie's jy
Ek weet wie's jy
Oh, Elsie
Written by: Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Pierre Greeff

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...