Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Len Muller
Len Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Len Muller
Len Muller
Lyrics

Lyrics

Probleme raak groot as geloof verdwyn Mense lyk vreemd as die lug wegkwyn Berge is groot en my woorde klein Skyn op die pad wat na jou toe lei Jy moenie so ver wees nie Moenie so ver wees nie Want jys die asem in my Die lug op my pad Ek kan nie sonder jou leef nie En my ontdekkings in toom Is dat ek jou verloon Alles in my smag na jou Ek smag na jou Ek smag na jou Ek smag na jou Ek smag na jou Ek smag na jou Gee my tog vlerke op die wind wil ek gly Ver bo die twyfel wat in my kom bly Vol van myself en die leun sluk my in Daar waar ek eindig is waar jy begin Jy moenie so ver wees nie Moenie so ver wees nie Want jys die asem in my Die lug op my pad Ek kan nie sonder jou leef nie En my ontdekkings in toom Is dat ek jou verloon Alles in my smag na jou Ek smag na jou Ek smag na jou Ek smag na jou Ek smag na jou Ek smag na jou
Writer(s): Lenderd Barend Johannes Muller Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out