Music Video

Herman Kleinhans - Dankie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lyrics

Ek het probeer uitwerk Maar dis onmoontlik Honderd duisend kilos tussen die skool,die veld en die kerk Ek sweer jy is brawer as meeste mense Jy het so veel wense vir my waar laat word. Een keer 'n jaar is nie genoeg nie Ek weet ek moet meer gereeld net bel en dankie se Vandag dank ek die Here vir my lewe Wat Hy gegee het,wat jy gegee het Dankie vir al die duisende dinge Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink Vir elke keer se lief vir jou my kind Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid. Jy is my klankbord al vir hoeveel jare Altyd slaggereed om harde vrae te vra En as ek gaan stilstaan en my oe toemaak Onthou ek jou raad Jy moet vir my inpraat Dankie vir al die duisende dinge Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink Vir elke keer se lief vir jou my kind Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid. Jy het my leer dink aan al die mense Spesifiek aan die wie minder as ons het Om te dink daar was jare waar ons min gepraat het Ek moes 'n plan gemaak het Ek wil net se Dankie vir al die duisende dinge Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink Vir elke keer se lief vir jou my kind Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid. Dankie vir al die duisende dinge Vandag wil ek 'n glasie op jou menswees klink Vir elke keer se lief vir jou my kind Ek weet jy het al nagte vir my omgele en bid. Jy is 'n rots Jys 'n anker.
Writer(s): Herman Kleinhans Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out