Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Hoe sou dit wees? As jy kon wees wie jy is As jy kon leef Sonder vrees in jou hart Sou jy kan trots wees Op Ingrid en Antjie se werk? Sou die kleur van jou vel Net 'n klein deel vertel Van wie jy is? Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart Wat as ek sê daar plek vir my en jou in ons land Sou jy my glo as ek sê ons moet veg vir dit wat ons een maak Afrikaans jy's meer as 'n taal Jy's wat ons laat sin maak Sal jy jou oë omsluit vir wat om ons aangaan? Sal jy as die jeug, bou en laat voortgaan? Sal jy uit Psalms ons land weer as almal s'n erken? Sal jy saam ons bid dat Hy ons land sal seën? Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart Wat as ek sê daar plek vir my en jou in ons land Sou jy my glo as ek sê ons moet veg vir dit wat ons een maak Afrikaans jy's meer as 'n taal Jy's wat ons laat saak maak Ons kan beter wees verseker Ons almal smag na eenheid in ons land Wat jy soek sal jy kry Afrikaans sal bly Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart Wat as ek sê daar plek vir my en jou in ons land Sou jy my glo as ek sê ons moet veg vir dit wat ons een maak Afrikaans jy's meer as 'n taal Jy's wat ons laat sin maak Afrikaans jy's meer as 'n taal Jy's wat ons laat saak maak Afrikaans jy's meer as 'n taal Dis jy wat ons een maak
Writer(s): Schwartz Elandre Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out