Music Video

Featured In

Listen to Grootste Treffers by Robbie Wessels
ALBUMGrootste TreffersRobbie Wessels
Listen to Afrikaans Essentials featuring Robbie Wessels
PLAYLISTAfrikaans EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaanse Sokkie Essentials featuring Robbie Wessels
PLAYLISTAfrikaanse Sokkie EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaanse Alternatief Essentials featuring Robbie Wessels
PLAYLISTAfrikaanse Alternatief EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Somerparty featuring Robbie Wessels
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans
Listen to Sing: Afrikaans featuring Robbie Wessels
PLAYLISTSing: AfrikaansApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Composer

Lyrics

Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer. Gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur. Hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur. Want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer. Dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel. Hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel. As sy die storie moet hoor by haar beste pel. Is dit verby met Hannes Nel. Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie. Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie. Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie. Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie. Asseblief!, My lief. Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop. Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop. Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop, van 'n spietkop, wat toevallig langs hom in die pad stop. Ou Spanner het vir jare in die tronk gebly. Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei. Toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry, word hy deur n vragmotor raakgery. Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie. Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie. Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie. Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie. Asseblief!, My lief. Die storm het bedaar twee maande later. Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater en sy girlfriend, word by die dag kwater. Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie. Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie. Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie. Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie. Asseblief!, My lief. Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie. Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie. Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie. Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie. Asseblief!, My lief.
Writer(s): Wessels Robb Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out