Lyrics

Jy't 'n patroon in my kop nagelaat toe jy In die reën gedans En dit vorm lyne op 'n kaalvoet pad wat jou soos 'n kind sou kom haal En daar is wonde In jou hart Want jy't jou skoolskoene verloor in die lyne op die pad En dalk is daar 'n deel van jou In my longe wat my nou nog aan die lewe hou En dalk is jy in my bloed Al die lyne op die pad is krapmerke in my boek Dit is Dit is Dit is krapmerke Dit is krapmerke in my boek Jy het grootgeword met min aan jou kant en daar is Merke op jou hand Jy moet self hierdie antwoorde raai soos die Mense om jou val En daar is wonde In jou hart Want jy't jou skoolskoene verloor in die lyne op die pad En dalk is daar 'n deel van jou In my longe wat my nou nog aan die lewe hou En dalk is jy hier in my bloed Al die lyne op die pad is krapmerke in my boek Dit is Dit is Dit is krapmerke Dit is krapmerke in my boek En herken jy nog my stem as hy met jou praat na al die haat En kon jy ooit jou vrede kry in Sy hand Aan die anderkant En dalk is daar 'n deel van jou In my longe wat my nou nog aan die lewe hou Ek sweer jy is hier in my bloed Al die lyne op die pad is krapmerke in my boek Dit is Dit is Dit is krapmerke Dit is krapmerke in my boek Dit is Dit is Dis krapmerke Dis krapmerke in my boek dit is
Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out