Lyrics

Askies meneer sit asseblief aan die musiek Want oor n uur sit ek al alweer met dronk verdriet Want haar stem is in my kop En in my kop praat ek 'n ander taal Soms vergeet ek nog Jy kom hier uit my sy Soms vergeet ek nog Maar dit weet jy van my Ek het getrap in wyn en liefde My voete het nogsteeds verdwaal As ek ooit my koers verloor Sal jy my weer kom haal? Want hierdie plek het my kop getoor Die mense maak my mal Daar's n Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my Ek speel kitaar as ek aan jou dink Om jou uit my kop te kry Ek wens jou als van die beste Maar dis genoeg vir my So asseblief meneer sit harder die musiek Tenminste vir my Askies meneer sit asseblief aan die musiek Want sy sit vas in elke noot van hierdie lied Haar is stemme in my kop Maar ek sweer dis in 'n ander taal As ek ooit my koers verloor Sal jy my weer kom haal? Want hierdie plek het my kop getoor Die mense maak my mal Daar's n. Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my Ek speel kitaar as ek aan jou dink Om jou uit my kop te kry Ek wens jou als van die beste Maar dis genoeg vir my So asseblief meneer sit harder die musiek Tenminste vir my Daar's n. Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my Ek speel kitaar as ek aan jou dink Om jou uit my kop te kry Ek wens jou als van die beste Maar dis genoeg vir my So asseblief meneer sit harder die musiek Tenminste vir my Ten minste vir my Ten minste vir my
Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out