Lyrics

Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom mak, maak hom joune Da vat hy My bokkie, da vat hy Vleisie op die kole, broodjie in die oond Was die tyd van ons lewe, 'n aand om te onthou Da vat hy My bokkie, da vat hy Niks fout met 'n 3 liter Ford, 2 liter coke, 1 brandewyn-lyfie met haar rokkie kort Dis besigheid voor, en partytjie van agter Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel Da vat hy, da vat hy Want 'n warm patat, laat die skote klap Da vat hy, da vat hy Ons druk die speakers tot dit bewe Want dis mos hoe ons lewe Da vat hy Oo, my bokkie, da vat hy Donkiejare laas het die speakers so geraas Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars Da vat hy Mm, my bokkie, da vat hy Met jou hier langs my sy, wou ek niemand anders vry Ons het gejol, gebaklei, het 'n Caberolet gery Da vat hy Oo, my bokkie, da vat hy Niks fout met 'n 3 liter Ford, 2 liter coke, 1 brandewyn-lyfie met haar rokkie kort Dis besigheid voor, en partytjie van agter Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel Da vat hy, da vat hy Want 'n warm patat, laat die skote klap Da vat hy, da vat hy Ons druk die speakers tot dit bewe Want dis mos hoe ons lewe Da vat hy Oo, my bokkie, da vat hy Los jou houding by die huis, en ek kry jou op die dansvloer Ek het lewe in my lyf, en ek dans dan net vir jou Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel Da vat hy, da vat hy Want 'n warm patat, laat die skote klap Da vat hy, da vat hy Ons druk die speakers tot dit bewe Want dis mos hoe ons lewe Da vat hy Oo, my bokkie, da vat hy Oo, my bokkie, da vat hy Oo, my bokkie, da vat hy
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Georic Lomas Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out