Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Duet Vocals
Lianie May
Lianie May
Duet Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Producer
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Melanie, Melanie
Hoe vergeet 'n mens jou eerste soen?
Dis wat my kop vir my wou doen
Maar dis my hart wat jou nie los nie
Het ek nie so die tyd gemors nie
Melanie, kom ons maak 'n simfonie
Ek skryf vir jou die melodie
Kom sing vir my die harmonie
Melanie, jy sê jy sal dit vir my wys
Maar die keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie, Melanie
Ek wens jy kan dit vir my vra
Ek sal jou op my hande dra
Want jy bly nog steeds my grootste sonde
Jy smeer die sout terug in my wonde
Melanie, kom ons maak 'n simfonie
Ek skryf vir jou die melodie
Kom sing vir my die harmonie
Melanie, jy sê jy sal dit vir my wys
Maar die keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie
Ek het verander, ek wens jy kon my glo
As 'n man 'n vrou lief het dan maak hy so
Melanie, kom ons maak 'n simfonie
Ek skryf vir jou die melodie
Kom sing vir my die harmonie
Melanie, jy sê jy sal dit vir my wys
Maar die keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie, Melanie
Kom sing vir my die harmonie
Melanie, jy sê jy sal dit vir my wys
Maar die keer kom dit met 'n prys
Jy breek my hart net weer en weer en weer
Melanie
Written by: Adolf Vorster, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...