Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
As jy Sing
Vocals
Bok van Blerk
Performer
Francois Lessing
Accordion
Matthys Maree
Bass Guitar
Susan Mouton
Bass Guitar
Lizelle Le Roux
Cello
Evert van Niekerk
Concertina
Leonie Greyling
Guitar
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Keyboards
Jacques Fourie
Piano
Adam Howard
Trumpet
Ricus Nel
Concertina
Juan Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Composer
Hanna Grobler
Composer
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Johan Vorster
Producer
Lyrics
[Verse 1]
As die dice dalk teen jou rol (As die dice dalk teen jou rol)
En die vaalpen jou laat hol (En die vaalpen jou laat hol)
Proe die stofbom in jou mond (Proe die stofbom in jou mond)
Ploeg die grond en blus die lont (Ploeg die grond en blus die lont)
[Verse 2]
En as jy op jou knieë val, en jy voel jy nie meer kan
Huil soos 'n man
[Verse 3]
Cowboy huil nie voor sy perd (Cowboy huil nie voor sy perd)
Wat maak dit die moeite werd? (Wat maak dit die moeite werd?)
'n Nerf-af wond tot op die skeen ('n Nerf-af wond tot op die skeen)
Splinter breek, gebreekte been (Splinter breek, gebreekte been)
[Verse 4]
En as jy onder water hyg en na jou laaste asem swyg
Huil soos 'n man
[Verse 5]
En as die trane, die trane, die trane brand
En jou moed wil skink en jy's vêr van die land
En as jou skete, jou skete jou druk teen die sand
Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
Huil soos 'n man
[Verse 6]
As die olifant baklei (As die olifant baklei)
Is dit die gras wat swaarste kry (Is dit die gras wat swaarste kry)
Al jou osse ingespan (Al jou osse ingespan)
Rantsoen leeg, geen waterkan (Rantsoen leeg, geen waterkan)
[Verse 7]
Want met jou hande vas geboei moet jy nou met jou woorde stoei
Huil soos 'n man
[Verse 8]
En as die trane, die trane, die trane brand
En jou moed wil sink en jy's vêr van die land
En as jou skete, jou skete jou druk teen die sand
Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
Huil soos 'n man
[Verse 9]
En as die trane, die trane, die trane brand
En jou moed wil skink en jy's vêr van die land
En as jou skete, jou skete jou druk teen die sand
Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan
Huil soos 'n man
Huil soos 'n man
Written by: Bok van Blerk, Hanna Grobler, Johan Voster


