Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Johan Voster
Johan Voster
Composer
Ricus Nel
Ricus Nel
Lyrics
Sean Else
Sean Else
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Johan Voster
Producer

Lyrics

Is jy gebore? Donker Afrika se kind Voel jy verlore? Voel dit is nie eers jou skuld? Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het 'n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Soek jy na rede? Om in Afrika te bly Soek jy na vrede? Soek net die lewe in die stry Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het 'n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet As jy jou alles gee, dan gee ek meer en meer As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy's nooit alleen Die Afrikaner het 'n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else, Adolf Vorster, Ricus Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out