Lyrics

Totaal finaal Dis alles verby wat gebeur nou met my miskien is hierdie bedoel onbekende gevoel maar dis ok iets nuuts vir my kan ek dit liefde noem. Maar hoe sal ek weet moet ek alles vergeet so verlief op jou voel jy iets vir my is dit in my hart of raas my kop Moet ek probeer of dit net stop Jy trek my in en ek stry nie dis die begin maar nie net vir my nie sê my hoe jy voel en wat ek moet doen ek het my hart op jou verloor Jy roep my siel bietjie nader ek wil met skree bietjie harder en as jy dit nie weet en voor ek vergeet ek het my hart totaal finaal op jou verloor Hoe het alles begin hoe dit gebeur wat het jou hier gebring moes ek dit keer ek wil jou verstaan ek wil jou ken ek wil met als jou vir my wen Jys moeilikheid jys dryfsand Jys onvoorspelbaar jy brand hier in my hart gee oor en ek sink.
Writer(s): Johan Vorster, Andre Odendaal, Bobby Van Jaarsveld Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out