Lyrics

Nie bang vir die dood Maar bang om nie te lewe nie Die tou is so hoog Ek stap maar ekke bewe nie Want jy is vas aan my Ek kyk nie af nie Die heelal is groot Net een van jou vir my gemaak Net een van 'n soort Ons siele het mekaar geraak Ek weet ek het jou reeds Maar ek sal aanhou alles gee Hoe begin om ek vir jou te sê hoe ek hier binne my voel Hoe sê ek wat ek bedoel Jou liefde verspoel my Kan my asem net nie langer ophou En die water woel Dis meer as net 'n gevoel Jou liefde verspoel my Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly Ek wil net meer van jou hê Verspoel my Nie bang om te deel My lewe is nou een met joune Niks is te veel Die einde kom so bitter gou Die seer Het geleer Hande vas druk ons net deur Hoe begin om ek vir jou te sê hoe ek hier binne my voel Hoe sê ek wat ek bedoel Jou liefde verspoel my Kan my asem net nie langer ophou En die water woel Dis meer as net 'n gevoel Jou liefde verspoel my Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly Ek wil net meer van jou hê Verspoel my Verspoel my Hoe begin om ek vir jou te sê hoe ek hier binne my voel Hoe sê ek wat ek bedoel Jou liefde verspoel my Kan my asem net nie langer ophou En die water woel Dis meer as net 'n gevoel Jou liefde verspoel my Jy dra my altyd en maak seker dat ek bo bly Ek wil net meer van jou hê Verspoel my
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out