Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Bass Guitar
Deveraux Oosthuizen
Deveraux Oosthuizen
Strings
D. van der Hoven
D. van der Hoven
Strings
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Nooit gedink dat ek jou by my sou hê nie Nooit gedink die storm sal ooit gaan lê nie Jy bring die rustigheid Bring die beste uit In my, in my Elke een van ons Elke een van ons Soek dit As jy dit ooit kry As jy dit ooit kry Moet dit nie laat gaan Hou net vas daaraan Ek maak elke dag die somme Hoe ons bymekaar gekom het Ek plus jy Minus al die kere Wat ons altwee seer gekry het Dis soveel beter as ek jou by my het Meer Maal jy Deel is van my lewe Vier en twintig sewe wil ek Jou viraltyd naby my hê Jy's plus minus Helemaal 'N Deel van my Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhê Nooit geweet hoe voel die gevoel as jy dit sê Jy bring die lewe terug Skyn 'n nuwe lug Op my, op my Elke een van ons Elke een van ons Soek dit As jy dit ooit kry As jy dit ooit kry Moet dit nie laat gaan Hou net vas daaraan Ek maak elke dag die somme Hoe ons bymekaar gekom het Ek plus jy Minus al die kere Wat ons altwee seer gekry het Dis soveel beter as ek jou by my het Meer maal jy Deel is van my lewe Vier en twintig sewe wil ek Jou viraltyd naby my hê Jy's plus minus Helemaal 'N Deel van my Ek plus jy Minus al die kere wat ons altwee seergekry Het Dis soveel beter as ek jou by my het Meer Maal jy Deel is van my lewe Vier en twintig sewe wil ek Jou viraltyd naby my hê Jy's plus minus Helemaal 'N Deel van my Nooit gedink dat ek jou by my sou hê
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out