Music Video

Featured In

Listen to Al Die Ysters by JAN JAN JAN
ALBUMAl Die YstersJAN JAN JAN
Listen to Afrikaanse Sokkie Essentials featuring JAN JAN JAN
PLAYLISTAfrikaanse Sokkie EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaans Rewind featuring JAN JAN JAN
PLAYLISTAfrikaans RewindApple Music
Listen to Somerparty featuring JAN JAN JAN
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans
Listen to Sing: Afrikaans featuring JAN JAN JAN
PLAYLISTSing: AfrikaansApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Performer
Riaan Venter
Riaan Venter
Vocals
Heinrich Rautenbach
Heinrich Rautenbach
Vocals
Jaco Pitzer
Jaco Pitzer
Vocals
John Masser
John Masser
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Stephan Hugo
Stephan Hugo
Composer
H. Masser
H. Masser
Composer
Riaan Van Wyk
Riaan Van Wyk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Henre Masser
Henre Masser
Producer
Riaan Van Wyk
Riaan Van Wyk
Producer
JT Ferreira
JT Ferreira
Producer

Lyrics

Daar is 'n band wat die hele land laat tweet Twee van ons het been hare die fris ene Veet Ons is latte met direction en taai soos 'n boerboel En saam maak ons kort khaki broeke cool Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis Is jy dik, oud of jonk of gebou soos 'n volstruis? Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) En jy los nooit jou PT short by die huis Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Jy dra hom as jy dans, dorp of kermis toe gaan Jy dra hom want jy's braaf soos 'n agro likkewaan Your legs they don't flex but you wear it anyway Jy loop draaie om die gym en jy like jou brannewyn Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis Of jy lank, kort of maer is of lyk soos 'n vleis paleis Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) En jy los nooit jou selfvertoue by die huis Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Ek's 'n vol bloed boer antie, jy mag maar koekeloor Daar's niks waarvoor ek skrik nie Camo is my pel, and I know I wear it well En daar is niks anders wat ek wil dra nie Van Windhoek tot Klerksdorp, selfs Pretoria Sien jy hoe Bulle trots hulle boerboel outfits dra Jy is 'n man met keuses, jy kan kies en keer Jy loop kaalvoet oor klippe en khaki is jou kleur Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis Of jy bruin ge-tan is of jy's wit soos Tastic rys Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) En jy los nooit jou two-tone hemde by die huis Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Jy wys jou vleis (Wys jou vleis) Jy wys jou vleis Jy wys jou vleis Wys jou vleis, wys jou vleis
Writer(s): H. Masser & R. Van Wyk, H. Masser, R. Van Wyk, Riaan Van Wyk, S. Hugo, Stephan Hugo Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out