album cover
Bokswyn
album cover
Bokswyn was released on August 19, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Bokswyn - Single
August 19, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM134
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Jy ruik soos perskes in die somer
Proe soos soet turksvy
‘n Bietjie wilder
As wat goed is vir my
(Oooh mmh)
Jy weet wat goed is vir my
Jy hou my warm in die winter
Voel jou vloei deur my lyf
Jy bring die vlamme
Net na glasie vyf
(Mmh aah)
Voel ek jou vloei deur my lyf
Ek het ‘n kas vol van boereraat
Maar net jy
Kan dit beter maak
Top my op met ‘n glasie rosé
‘n Goedkoop chenin, of n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Wit of rooi, droog of soet
Jy los die bottel as jy
Die boks ontmoet, dis pille vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Ons word beter met die jare
Soveel grondpad gery
Eensame aande
Was jy daar vir my mmh
Jy’s altyd daar vir my
Met elke tree trap ons druiwe verf die dansvloer rooi
Rok bokkie, ons sokkie
Hou aan gooi
My pille vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Top my op met ‘n glasie rosé
‘n Goedkoop chenin, of ‘n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Wit of rooi, droog of soet
Jy los die bottel as jy
Die boks ontmoet
Dis pille vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Niks doen dit beter
Niks doen dit beter
Niks doen dit beter as bokswyn
Top my op met ‘n glasie rosé
‘n Goedkoop chenin, of ‘n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Top my op met ‘n glasie rosé
‘n Goedkoop chenin, of ‘n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Wit of rooi, droog of soet
Jy los die bottel as jy
Die boks ontmoet, dis pille vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Written by: Caroline Grace, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...