Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Karen Zoid
Karen Zoid
Background Vocals
Theo Crous
Theo Crous
Background Vocals
Schalk Van Der Merwe
Schalk Van Der Merwe
Bass
Darren Petersen
Darren Petersen
Drums
Henry Steele
Henry Steele
Guitar
Kyle Petersen
Kyle Petersen
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Lyrics
Karen Zoid
Karen Zoid
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Theo Crous
Theo Crous
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Vocal Producer

Lyrics

Hoekom sal ek wegloop Uit hierdie straat van hoop Ek weet mos wie jy is Ek kyk weer hoe die wind waai Deur jou hare en ek raai Dit gaan weer reën Jy laat my vry voel Ek het geen twyfel Aan die dieptes binne jou Jy laat die kind in my onthou Ek is 'n kind om jou Vir altyd ek en jy Hoekom sal ek wegloop Van 'n man kaal en gestroop Ek weet mos wie jy is Ek kyk weer hoe die wind waai Deur jou hare en ek raai Ek is geseën Laat die ligte maar aangaan Ek ken mos ons straatnaam Ek weet mos wie ons is En as die honde begin blaf Sal ek by jou staan, love En jy sal staan by my Hoekom sal ek wegloop Uit hierdie straat van hoop Ek weet mos wie ons is Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Hoekom sal ek wegloop Uit hierdie straat van hoop Ek weet mos wie jy is
Writer(s): Karen Zoid, Karlien Van Jaarsveld Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out