Lyrics

Wie's jou pel wat bly tot die laaste dop Die bra by die braai met die beste tjops Ja wie laat altyd die party klop CHEERS dis jou main bra Tops Ontmoet gou my chom, hy's 'n legend my bra Elke plek waar jy in stap sit hy klaar by die bar As hy agter die braai is is jou tjoppies altyd gaar En as jy ietsie vir hom vra is ou Toppies altyd daar Hy sal saam met jou die Bokke oor 'n bier ondersteun Of saam met jou flirt met die bure se seun As dit koud is daar buite sy trui vir jou leen As jy val 'n klein pleistertjie plak op jou been He's the best, he's the boss, he'll always be there Give you bietjie courage if you klein bietjie scared If you klein bietjie honger he'll make sure your fed En as jy bang is vir die donker he'll put you to bed If you're having a party dan bring hy die fun En as jy boerewors braai he will butter your bun Bring gees na die jol toe, soos only Tops kan Never fear as hy near is, want Tops is die man Wie's jou pel wat bly tot die laaste dop Die bra by die braai met die beste tjops Ja wie laat altyd die party klop CHEERS dis jou main bra Tops Wie's jou pel wat bly tot die laaste dop Die bra by die braai met die beste tjops Ja wie laat altyd die party klop CHEERS dis jou main bra Tops Mic check one ja okay right I came to celebrate with my bra mos tonight Ons doen dit op Tops, larger than life 'N paar jaar later daai bra's nog daai guy ja Dis 'n duidelike bratjie dié Ek het hom back in the day langsaan Spar gemeet Het vir 'n tyd so mekaar gegreet Hy was dan die bra met die Ncaste bier My bra Tops is 'n kwaai jong Al die party animals hier like hom Hy sit jou vinnig in vibe jong En môre oggend maak hy baa-bies ook alright jong With Tops life is a top jol Dop en chops is tops nobody tops Tops Why do you think they tops jong The glass is never half empty, it's propvol Wie's jou pel wat bly tot die laaste dop Die bra by die braai met die beste tjops Ja wie laat altyd die party klop CHEERS dis jou main bra Tops Wie's jou pel wat bly tot die laaste dop Die bra by die braai met die beste tjops Ja wie laat altyd die party klop CHEERS dis jou main bra Tops Wie's jou pel wat bly tot die laaste dop (Tops Tops Tops Tops) Wie's die bra by die braai met die beste tjops (Tops Tops Tops Tops) Ja wie laat altyd die party klop (Tops Tops Tops Tops) Wie top altyd jou doppie op (Tops Tops Tops Tops) Tops Tops Tops Tops Tops Tops Tops Tops Tops Tops Tops Tops CHEERS
Writer(s): Zander Tyler, Loki Rothman, Earl Henri Swartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out