Music Video

Elizma Theron - Kom Ons Vat 'n kans
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Lyrics

Ek wonder of jy Nog dink aan my Dit maak net seer as ek asemhaal maar ek bly probeer Al wat ek onthou Saam met jou Is die lag en speel die geheime gedeel Ek mis die tye saam met jou Kom ons vat vanaand en begin Begin van vooraf Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou Kom ons vat vanaand en begin Begin van vooraf Tot die ure opraak sterre dofraak Ons twee opmaak Kom ons vat 'n kans Jy maak my klaar Jy voltooi my Tussen duisend mense voel ek alleen Ek soek jou hier by my Ek weet dis bedoel Ek en jy Vergewe en vergeet ons altwee weet Ek mis die tye saam met jou Kom ons vat vanaand en begin Begin van vooraf Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou Kom ons vat vanaand en begin Begin van vooraf Tot die ure opraak sterre dofraak Ons twee opmaak Kom ons vat 'n kans Kom ons las Gebreekte harte se stukkies aan mekaar Want die stukkies van joune Maak die gate in my hart heel Kom ons vat vanaand en begin Begin van vooraf Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou Kom ons vat vanaand en begin Begin van vooraf Tot die ure opraak sterre dofraak Ons twee opmaak Kom ons vat 'n kans
Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out