Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Rap
Jack Parow
Jack Parow
Rap
Jayms
Jayms
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Composer
James Westraadt
James Westraadt
Composer
Zander Tyler
Zander Tyler
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jayms
Jayms
Producer
Levin Adams
Levin Adams
Mixing Engineer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer

Lyrics

Jy's ingeskakel op Loufi Musiek, 1033333.45 FM
En ons het vir Karen op die lug, Karen hoe kan ons help vanoggend?
Goeiemôre Loufie, ek dink net dis 'n bietjie onregverdig dat ons so dors moet wees
Oukei julle, dit was Karen, Karen moenie worry nie, ons is op dit
Kom ons party, wil jy party?
Ek wil party, maar niemand wil dit start nie
Kom ons party, wil jy party?
Ek wil party, maar niemand wil dit start nie
Die lyk soos 'n job vir my, ek dink die wêreld moet chill, kom call vir my
We're here to safe the day met 'n boot 'n vol dop en 'n boks vol ys
Ons is hier om die wêreld te lei, as jy my sien, kom skimp by my
No wonder A-teams, asseblief, no tyd vir sulke stry, but
Call me the liquorman
Call me the liquorman
(Jy moet bel)
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the liquorman
(Jy moet bel)
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Kry jou niere plesierig, want die's die uur waar jou inner diva se DVD uitkom
Bel my met 'n vinger swaaitjie, Pappa P, Loufi G
Ons is hier om die wêreld te red
En ek kom met die Parow-effek
Hallo, dis ek, bel jou connect
Ek't 'n bakkie vol ys met 'n hele klomp bers
'n Chick in 'n vest, my anne bed
Shots met die press tot jy kots in die bed
It's 'n bird, It's 'n plane
Nee brother, dis ek wat deur 'n bottel voor 'n projecter reflect
En ons kom met die duurste select
Dis biere en Jack, tequila inject
Pre-drinks vir die jong suurige klomp
Bêre brannas vir die ouens wat die biere attack
Die lyk soos 'n job vir my
Ek dink die wêreld moet chill, kom call vir my
We're here to safe the day
Met 'n boot 'n vol dop en 'n boks vol ys
Ons is hier om die wêreld te lei
As jy my sien, kom skimp by my
No under eighteens, asseblief
No tyd vir sulke stry, but
Call me the liquorman
Call me the liquorman
(Jy moet bel)
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the liquorman
(Jy moet bel)
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Hos, dis ek, check, check, dis hier
Back om saam 'n lekker jou bêk te stuur
Bietjie bêk plesier met die beste bier
Want die beste in die Wilde Weste's hier
Kom rol saam met die rofstes uit
Skiet brandewyn uit my polse uit
Goeie vok, no ways, is dit regtig hy?
Ja, hier om jou jol vokken reg te kry
So roep my as die jol vokken boring lyk
En jy steek met 'n bol vokken zolle uit
Kak wat alles soos van die dory laat lyk
Laat die mense klim teen die awnings uit
Great, pure plesier
Hy't weer die diere gestuur
Die viere gevier om jou menige plesier
Want Loufi en Pappa P is hier
Die lyk soos 'n job vir my
Ek dink die wêreld moet chill, kom call vir my
We're here to safe the day
Met 'n boot 'n vol dop en 'n boks vol ys
Ons is hier om die wêreld te lei
As jy my sien, kom skimp by my
No under eighteens, asseblief
No tyd vir sulke stry, but
Call me the liquorman
Call me the liquorman
(Jy moet bel)
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the liquorman
(Jy moet bel)
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Kom ons party, wil jy party?
Ek wil party, maar niemand wil dit start nie
Kom ons party, wil jy party?
Ek wil party, maar niemand wil dit start nie
I make it lekker, why you hate, why you naai?
I understand, ek verstaan
'Cause ek kom haal vir boos met Cyril met die liquor ban
En ek maak skoon boss, spick en span
Jul ou's 'n bietjie haastig, pappa, hy's 'n minute man
Ek kom met lekker dop en 'n beat to dance
Skink as jy my sien, give my feet some swag
Pappa tell me why you're sad
We here to save the day, our moves are tailormade
Once they lift the ban, you heard the man, call vir my
Call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the liquorman
(Jy moet bel)
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Call me the liquorman
Call me the liquorman
(Jy moet bel)
Call me the liquorman
Call me the, call me the liquorman
Written by: James Westraadt, Jean-Luc Handel, Zander Tyler
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...