Music Video

Featured In

Listen to Nagtegaal - Single by Gabi Swanepoel
ALBUMNagtegaal - SingleGabi Swanepoel

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gabi Swanepoel
Gabi Swanepoel
Lead Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Lyrics

Ek Val verder van die son en al hoe meer Nader aan jou atmosfeer In jou wolke sak ek bitter saggies neer Val dan saam die donderweer en druppels deur Na jou toe Vlerke oop gevou hoe- Kom het ek tot nou toe Sovêr weg gebly En jou drome het my stem gehoor 'N roep van iets verlore Nou het ek geval Soos 'n nagtegaal 'N nagtegaal Vou my toe En lê my voor jou kaggel neer Wys my hoe jy liefde gee En hou my warm Met jou hande en jou lyf Jy 't gewag vir net vir my Vir jou vir nou Na jou toe Vlerke oop gevou hoe- Kom het ek tot nou toe Sovêr weg gebly En jou drome het my stem gehoor 'N roep van iets verlore Nou het ek geval Soos 'n nagtegaal 'N nagtegaal
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out