album cover
O Kind
9,859
On Tour
Afrikaans
O Kind was released on July 31, 2020 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Net Geleen
album cover
Release DateJuly 31, 2020
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM71

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals, Piano
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Songwriter
Bernice Van der westhuizen
Bernice Van der westhuizen
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Mixing Engineer, Mastering Engineer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Producer, Executive Producer

Lyrics

O kind, is daar iets wat jy wou sê?
Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou kleure
Bou jy weer huisies by die bure?
Gooi jy klippies teen die mure?
Skop vas, tel op jou kop as jy praat
O kind, ek het opgemors, maar ek kla nie
Trap jy spore van jou eie, moenie huiwer om te vra nie
Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie
Ook nie geld wat geluk gaan koop nie
As jy jou hart laat klop, stop die dinge wat jou pla
Trek los, luister hardop na goeie raad
O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad
Aan jou kan openbaar?
Hou jou naaste aan jou sy
Luister na wysheid wat jy kry, geniet die nou
Laat jou hart op God vertrou
O kind
O kind
O kind, stof jou rakke af, moenie kla nie
Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel
Gooi jou drome in 'n tas
En trek die skoen aan wat jou pas
Vetrek op die ritme van jou hart
Trek los, luister hardop na goeie raad
O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar dat ek my raad
Aan jou kan openbaar?
Hou jou naaste aan jou sy
Luister na wysheid wat jy kry, geniet die nou
Laat jou hart op God vertrou
O kind
O kind
O kind, o kind, sal jy jou laaste asem spaar?
O kind, daar's genade, jy hoef nie te vrees nie
Pas jou hart net op, gun jouself genot, moenie kneus nie
Kyk uit, want ek hou jou fyn dop
Written by: Bernice Van der westhuizen, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...