Lyrics

Is jy reg om die vloek van 'n sondebok te laat gaan? Is jy reg om die kruis van jou moedertaal weer te dra? Sê my staan jy vir iets Of is jy soos die res uitverkoop? Kan jy onthou hoe dit was Toe jy Afrikaner was? As hulle sê jy moet Wat dink jy gaan jy doen? Die Afrikaner maak so Hy weet sy krag kom van bo Dis maar hoe hy gemaak is As hy vir jou groet Kyk hy jou in die oë Jy's hier geplant en gebou Kan jy dit enigsins onthou? Wie jy was Wie jy is Dis weer tyd om te glo Die Afrikaner maak so Is jy moeg om te hoor dat die skuld wat jy dra was jou skuld? Want as die ruggraat ontbreek Sukkel hul om die hand op te steek Jy's nie gemaak om te volg Jy was altyd gemaak om te lei Sien jou refleksie in jou verlede En onthou wie jy is Die Afrikaner maak so Hy weet sy krag kom van bo Dis maar hoe hy gemaak is As hy vir jou groet Kyk hy jou in die oë Jy's hier geplant en gebou Kan jy dit enigsins onthou? Wie jy was Wie jy is Dis weer tyd om te glo Die Afrikaner maak so Is jy reg om die vloek van 'n sondebok te laat gaan? Die Afrikaner maak so Hy weet sy krag kom van bo Dis maar hoe hy gemaak is As hy vir jou groet Kyk hy jou in die oë Jy's hier geplant en gebou Kan jy dit enigsins onthou? Wie jy was Wie jy is Dis weer tyd om te glo Die Afrikaner maak so Wie jy was Wie jy is Dis weer tyd om te glo Die Afrikaner maak so
Writer(s): Jacomien De Wet, Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out