Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loki Rothman
Loki Rothman
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

Hou vas Dis nog n lang pad Stadig afgebrand Ligte af Slapelose nag Klein kamer groot stad Hoor die honde buite blaf Ek probeer vorentoe beweeg Jy probeer om my te vergeet Ek probeer maar ek val elke tree Dis soos ons op ons eie Ek probeer maar dit maak net te seer Jy probeer om sonder my te leef Ek probeer als om dit net te keer Dis soos ons op ons eie Ons op ons eie Ons op ons eie Lig drip Spierwit plafondak Gedagtes kliphard Mis jou glimlag Lig drip Aan die diep kant Verloor jou hart êrens langs die pad Ek probeer vorentoe te beweeg Jy probeer om my te vergeet Ek probeer maar ek val elke tree Dis soos Ons op ons eie Ek probeer maar dit maak net te seer Jy probeer om sonder my te leef Ek probeer als om dit net te keer Dis soos ons op ons eie Ons op ons eie Ons op ons eie Ons op ons eie Ons op ons eie Lig drip Aan die diep kant Verloor jou hart êrens langs die pad
Writer(s): Rothman L Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out