Lyrics

(Ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra ta da ta) Jy's soos water Nodig vir oorlewing (mmmh) Die vloeistof wat my dors les Sal elke keer in jou sink (mmmh) Stroomop is ek oppad na jou Is jy gereed? Ek bring die reenweer, sonskyn En nog baie meer donderweer Jy moet weet Meeste mense sê ek vloei net Maar ek het met die tyd geleer Ek sal baie eerder vloei met Jou stroomgety tot in die see Jy slaan my asem weg Maar dit voel so reg Swaartekrag so sterk In jou blou blou water Waar jy my Vashou En n waterval van liefde bou Soos ek val oor jou So standvastig Tog so klein bietjie ontstuimig Stormsterk op n krans gebou Ons vir ewig sal nooit eindig Stroomop is ek oppad na jou Ons is gereed Want Nie eers die reenweer, sonskyn En nog baie meer donderweer Kan ons skeer Jy weet Meeste mense sê ek vloei net Maar ek het met die tyd geleer (Ooh whooo ooo) Ek sal baie eerder vloei met Jou stroomgety tot in die see Jy slaan my asem weg Maar dit voel so reg Swaartekrag so sterk In jou blou blou water Waar jy my Vashou En n waterval van liefde bou Soos ek val oor jou (Ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra) Waterval van liefde bou (Ta ta ra ra) Soos ek val oor jou (Ra ta da ta) Waterval van liefde bou (Ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra ta da ta) Meeste mense sê ek vloei net Maar ek het met die tyd geleer Ek sal baie eerder vloei met Jou stroomgety tot in die see Jy slaat my asem weg Maar dit voel so reg Swaartekrag so sterk In jou blou blou water Waar jy my Vashou En n waterval van liefde bou Soos ek val oor jou (Ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra) Waterval van liefde bou (ta ta ra ra ra) Soos ek val oor jou (ta da ta; ta ta ra) Waar jy my (ra ra ta ta ra) Vashou (ra ra) En n waterval van liefde bou soos ek val oor jou (Ta ta ra ra ra ta da ta)
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out