Music Video

Draadloosdae
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Adam Tas
Composer
Kobus Bezuidenhoud
Kobus Bezuidenhoud
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

Die son gooi miracles in die vaal ou Karoo My pa draai die Blaupunkt sy volume to bo En ons luister vir Elvis Oom Ge en Koos Doep En die ou bruin Audi vreet die myle stuk vir stuk op In die klipkerk se skadu op Graaf-Reinett Is die bruin kar se tank vol en die drywer mik regs Om na die verkwikking weer rigting te kry En die windpomp waai vir my as ons verby ry En onthou jy nog die draadloos dae Van storietyd op stembamba (?) En my oupa wat tussen die stasies wonder Wat die hel doen André Stander En onthou jy nog die draadloos dae Met ouma wat so biddend vra Sal die weerman ons van die reën kom vertel Wat sy op haar knië bly bestel Wat sy op haar knië bly bestel En sometimes verlang ek naar die ou Karoo plaas Met sy wilgerboom sunsets en die draadloos wat blaas Ja die emoties voel soos 'n duisend jaar terug Maar Koos Doep se woorde hang vir altyd in die lug En 'n glimlag lê diep in die lyne om sy oë Van 'n man wat net in die Bybel en die twee uur nuus glo En 'n kort ronde tannie wat agter hom staan Met een vaatdoek en 'n vliëplak sal sy self die droogte verjaag
Writer(s): Tas Adam, Bezeuidenhoud Kobus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out