album cover
Orion
429
Afrikaans
Orion was released on November 28, 2025 by Eldon Flare as a part of the album Goue Ure
album cover
Release DateNovember 28, 2025
LabelEldon Flare
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM119

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Eldon Flare
Eldon Flare
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ewald van Vuuren
Ewald van Vuuren
Songwriter
Carlè Weber
Carlè Weber
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Oriison
Oriison
Producer

Lyrics

In jou groen oë sien ek
Sien ek
Die sterrestelsel
Dit omhels ons
Soos die ringe om daai plek
Hey hey hey my lief
Waarnatoe het jy skielik verdwyn
Nou voel ek klein
Soos wat ek sweef
Sweef deur die wolke
Ek is al Orion verby
Met my verlange
Is dit jy wat wag
Jy wat wag
Is dit jy wat wag
Jy wat wag
Vir my
Vlieg deur konstellasies
En ek vlieg deur sterre
Raak my visies erger
En my oë net slegter
Want ek vlieg al vir so lank
Maar my drome raak te groot
En ek val al hoe verder
Hey hey hey my lief
Waarnatoe het jy skielik verdwyn
Nou voel ek klein
Soos wat ek sweef
Sweef deur die wolke
Ek is al Orion verby
Met my verlange
Is dit jy wat wag
Jy wat wag
Is dit jy wat wag
Jy wat wag
Orion
Orion is ek lankal verby
Nou voel ek pyn
Nou sweef ek
Alleen deur die wolke
Ek is al Orion verby
Met my verlange
Is dit jy wat wag
Jy wat wag
Is dit jy wat wag
Jy wat wag
Vir my
Waarnatoe het jy skielik verdwyn
Nou voel ek klein
Is dit jy wat wag
Jy wat wag
Written by: Carlè Weber, Ewald van Vuuren
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...