album cover
Te Laat
On Tour
album cover
Te Laat was released on August 7, 2026 by Warner Music Africa as a part of the album Te Laat - Single
August 7, 2026
LabelWarner Music Africa
BPM154
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Snaaks hoe stil dit backstage raak
As die adrenalien gaan slaap
Probeer nog myself verstaan met maskers aan
As die mure begin praat
As die vier mure om my praat
[Verse 2]
Jy sing die woorde saam
'n Glimlag agter elke traan
Die dak ken my regte naam
Ons praat met spoke tot die son opgaan
Tot die wêreld bed op maak
[Chorus]
Jy hou my wakker in die aand
Ek los die ligte aan
Die hart verstaan te laat
Te laat
Te laat
Kan jy die hemel hoor klop
As jy die wêreld ophou skop?
Die hart verstaan te laat
Ek lê wakker vanaand
Die hemel hang nou laag
[Verse 3]
Daar is verlange op die mure, dakke, vensterrakke
Lippe op die halfvol glase
Neonligte op gesigte
Bang om alleen te slaap
[Chorus]
Jy hou my wakker in die aand
Ek los die ligte aan
Die hart verstaan te laat
Te laat
Te laat
Kan jy die hemel hoor klop
As jy die wêreld ophou skop?
Die hart verstaan te laat
Ek lê wakker vanaand
[Bridge]
Dit wat my laat beter voel
Lê in 'n glas wat ek uitspoel
Pil bottels, pakkie pyle
Maar niks maak my heel soos die Bybel
Tussen my ADHD, skaamte, hardloop ek van Hom
[Chorus]
Jy hou my wakker in die aand
Ek los die ligte aan
Die hart verstaan te laat
Te laat
Te laat
Jy hou my wakker in die aand
Ek los die ligte aan
Die hart verstaan te laat
Te laat
Te laat
Kan jy die hemel hoor klop
As jy die wêreld ophou skop?
Die hart verstaan te laat
Ek lê wakker vanaand
Written by: Cezaan Sonnekus, Kyle Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...