album cover
Lewendig
260
Afrikaans
Lewendig was released on March 13, 2026 by Warner Music Africa as a part of the album Lewendig - Single
album cover
Release DateMarch 13, 2026
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM119

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Droomsindroom
Droomsindroom
Lead Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kirsten Richard Schlebusch
Kirsten Richard Schlebusch
Songwriter
Kyle Joshua Schlebusch
Kyle Joshua Schlebusch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Kirsten Richard Schlebusch
Kirsten Richard Schlebusch
Producer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
As die prys om te droom
Is om uit te brand
Steek die vuur aan
Slegte koffie
Nikotien
Sukkel om myself te sien
[Verse 2]
Eendag hier uit kom
So bitter op my tong
Om te praat met mense want
Mense haat mense
En mense vergeet
Almal is mens
[PreChorus]
Ons vergeet
Om te onthou
Almal is mens
Ek wil mens voel
[Chorus]
Ek wil lewendig voel
Ek wil lewendig voel
[Verse 3]
As die prys van lief
Is om seer te kry
Bring die morfien
Rookwolke
Kafeïen
Sukkel om myself te sien
[Verse 4]
Eendag hier uit kom
So bitter op my tong
Om te praat met mense want
Mense haat mense
En mense vergeet
Almal is mens
[PreChorus]
Ons vergeet om te onthou
Almal is mens
Ek wil mens voel
[Chorus]
Ek wil lewendig voel
Ek wil lewendig voel
Written by: Kirsten Richard Schlebusch, Kyle Joshua Schlebusch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...