album cover
Kaal Sigarette
948
Afrikaans
Kaal Sigarette was released on April 24, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Kaal Sigarette - Single
album cover
Release DateApril 24, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Bass, Programming, Drums, Guitar, Background Vocals
Jacobus Francois Cillié
Jacobus Francois Cillié
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jacobus Francois Cillié
Jacobus Francois Cillié
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Producer, Mixing Engineer
Robin Kielly
Robin Kielly
Immersive Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Was ek so lank weg
Dat jy my nie
Kan onthou nie?
Want jy sit en rook kaal sigarette
Oppie hoek van my bed
[Verse 2]
Maar baby dis nie jy nie
Ek sweer dis ook nie ek nie
En ek het nie vir liefde bedoel nie
Want jy sit en rook kaal sigarette
Oppie hoek van my bed
Oooh, oooh, oooh
[Chorus]
Ek het my kop verloor innie Kaap
En nou's ek heeltemal te mal vir jou
Oooh, oooh, oooh
Ek het my kop verloor innie Kaap
En nou's ek heeltemal te mal vir jou
Mal, mal heeltemal
[Verse 3]
Was ek so lank weg
Dat jy my skop en terg
Voor al jou vriende?
Hmm-mmm
Want jy sit en raak naak kaal
Oppie hoek van my bed
[Verse 4]
Maar baby dis nie jy nie
Ek sweer dis ook nie ek nie
En ek het nie vir liefde bedoel nie
[Verse 5]
Jy kom nader
Jy kom nader
Ek druk jou weg
Oooh, oooh, oooh
[Chorus]
Ek het my kop verloor innie Kaap
En nou's ek heeltemal te mal vir jou
Oooh, oooh, oooh
Ek het my kop verloor innie Kaap
En nou's ek heeltemal te mal vir jou
Mal, mal heeltemal
[Bridge]
Altyd te laat, altyd te laat
Ek wou nog met jou praat
Ek wou nog aan jou raak
Maar nou't jy verdwaal
Oooh, oooh, oooh
Oooh, oooh, oooh
Hmmm
[Chorus]
Ek het my kop verloor innie Kaap
En nou's ek heeltemal te mal vir jou
Ek het my kop verloor innie Kaap
My kop verloor innie Kaap
En nou's ek te mal
Oooh, oooh, oooh
[Chorus]
Ek het my kop verloor innie Kaap
En nou's ek heeltemal te mal vir jou
Oooh, oooh, oooh
Ek het my kop verloor innie Kaap
En nou's ek heeltemal te mal vir jou
Mal, mal heeltemal
Vir jou
Written by: Jacobus Francois Cillié
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...