album cover
Mila
album cover
00:00
00:05
00:50
00:55
01:05
02:35
00:00
02:52
Past 7 Days
Mila was discovered most frequently in the first few seconds of the song during the past week

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Donker aande was bedoel vir ons
Om rond te wandel
Stap in die middel van die straat
Om net ons guns te kantel
Het ons net geluk geslaan
Of was dit lank beplan
Om hier, mekaar te sien?
[Verse 2]
Jare vlieg verby
Jou hand se merk sit hier in myne
Loop in ‘crappy’ bars
En koop al die duurste wyne
Soek na ligte
Dat ons sien, wies
Wakker hierdie tye
Van die aand
[Chorus]
Ek gryp jou hand en hardloop
Horison se kant toe
Mila
Jou oë kyk dieper as
Die see hierdie keer
Mila
Ek wil graag alles van
Jou weet en nog meer
Mila
So leef die lewe met
My deur, elke keer
Mila, Mila
[Verse 3]
In die bed gebly
En fliek gekyk
In winter maande
By die see gebly
En rond gery
Op somerdae
Ons het als gekry
Dit mis gekyk as
Ons gaan staan
Want dit was als genoeg
[Chorus]
Ek gryp jou hand en hardloop
Horison se kant toe
Mila
Jou oë kyk dieper as
Die see hierdie keer
Mila
Ek wil graag alles van
Jou weet en nog meer
Mila
So leef die lewe met
My deur, elke keer
Mila, Mila
[Chorus]
Ek gryp jou hand en hardloop
Horison se kant toe
Mila
Jou oë kyk dieper as
Die see hierdie keer
Ek wil graag alles van
Jou weet en nog meer
Mila
So leef die lewe met
My deur, elke keer
Mila, Mila
Written by: Jacobus Steyn
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...