Music Video

Die Piesangskille - Haar Naam Was Somer
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Die Ontdekking by Die Piesangskille
ALBUMDie OntdekkingDie Piesangskille
Listen to Afrikaanse Treffers featuring Die Piesangskille
PLAYLISTAfrikaanse TreffersApple Music Afrikaans
Listen to New in Afrikaans featuring Die Piesangskille
PLAYLISTNew in AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Cool Afrikaans featuring Die Piesangskille
PLAYLISTCool AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaans in Spatial Audio featuring Die Piesangskille
PLAYLISTAfrikaans in Spatial AudioApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Piesangskille
Die Piesangskille
Vocals
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Bass Guitar
Daniel Marais
Daniel Marais
Vocals
Johan Balt
Johan Balt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Marais
Daniel Marais
Composer
Johan Balt
Johan Balt
Composer
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Producer

Lyrics

Ek onthou daai aand in die Kaap Jou oë was blou jou hande koud ek moes weet Daar is iets fout ek het jou agter gelos Die vliegtuig geklim op pad na Potchefstroom Maar oor jou bly droom Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek Te groot gedroom te veel gestry te min baklei Vir 'n girl soos jy Hoor jy haat my nou vertel jou nuwe ou Dat die song wat speel op die radio is nie oor jou En trash-talk my by jou beste pel Het jy vergeet dat ons tweeweekliks bel En sy sè onthou Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek Te groot gedroom te veel gestry te min baklei Vir 'n girl soos jy Twee vreemdelinge duisend dinge Wat ek wou sê Twee vreemdelinge duisend dinge Wat ek wou sê En ek belowe ek's oukei Ek belowe ek's oukei Ek belowe ek is beter af as jy Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek Te groot gedroom te veel gestry te min baklei Vir 'n girl soos jy
Writer(s): Daniel Marais, Johan Balt, Roux Cloete Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out