album cover
Man Van Stof
album cover
Man Van Stof was released on February 7, 2014 by Select Musiek as a part of the album Man Van Stof
ReleasedFebruary 7, 2014
LabelSelect Musiek
BPM89
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Vat my hart my brah
As ek voor God se tolhek staan
Hy sal my skuld afbetaal
As 'n arm man vir genade vra
Hier's die nare waarheid broer
Ons almal gaan platsak hemel toe
Aan die anderkant wag jy weet wie
Want die Engele dra nie Armani nie
Ek's 'n man van stof
Ek's 'n man van sand
Ek's 'n skemer swerwer
Wat met woorde smous in 'n vreemde land
Ek's 'n duisend blare
Deur die wind verjaag
Ek soebat songs uit die holtes
Van my katsnaarkitaark
En Mamon het my naam geroep
Is dit 'n seën of is dit 'n vloek
Om net een keer vir my te wys
Hoe die einde van die reënboog lyk
Vir 'n pot vol goud sal ek wegdwaal
Voor God se oë staan ons almal kaal
Tollenaars van die nuwe tyd
Twee keer uit die Paradys gesmyt
Ek's 'n man van stof
Ek's 'n man van sand
Ek's 'n skemer swerwer
Wat met woorde smous in 'n vreemde land
Ek's 'n duisend blare
Deur die wind verjaag
Ek soebat songs uit die holtes
Van my katsnaarkitaar
Ek's 'n man van stof
Ek's 'n man van sand
Ek's 'n skemer swerwer
Wat met woorde smous in 'n vreemde land
Ek's 'n duisend blare
Deur die wind verjaag
Ek soebat songs uit die holtes
Van my katsnaarkitaar
Ek's 'n man van stof
Ek's 'n man van sand
Ek's 'n skemer swerwer
Wat met woorde smous in 'n vreemde land
Ek's 'n duisend blare
Deur die wind verjaag
Ek soebat songs uit die holtes
Van my katsnaarkitaar
Ek's 'n man van stof
Written by: Koekoes Bezuidenhout
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...