album cover
Emily
album cover
Emily was released on February 7, 2014 by Select Musiek as a part of the album Man Van Stof
ReleasedFebruary 7, 2014
LabelSelect Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Sy's 'n helder siende blommekind wat sterre uit die night sky pluk
En dan met prestik vasplak teen haar kamer se plafon
En sy neurie soms die nagte om, sy sou hardop sing as sy kon
Maar die bure is ontvriendelik in daai ure voor die son op kom
Emily, Emily, as jy weer 'n Engel sien
Bel vir my al is dit laat in die aand
Emily, Emily, as jy weer 'n Engel sien
Bel vir my want dis net ek wat jou verstaan, Emily
En na haar tweede bottel wyn huil sy soms oor Johny Kane
En haal dan mooi akkoorde begrawe in die grond
En sy lê heelnag en wakker droom oor die woorde wat ons nog moes hoor
Uit die pen van die profete, uit die digter se eie mond
Emily, Emily, as jy weer 'n Engel sien
Bel vir my al is dit laat in die aand
Emily, Emily, as jy weer 'n Engel sien
Bel vir my want dis net ek wat jou verstaan, Emily
En soms vra sy my om saam te loop as sy haar paintings gaan verkoop
Want die meeste van die dae moet ons alles weer huistoe dra
En wanneer sy self sê sy's weird, is sy nader aan reg as aan verkeerd
Maar Emily is kosbaar want sy is skatryk in haar hart
Emily, Emily, as jy weer 'n Engel sien
Bel vir my al is dit laat in die aand
Emily, Emily, as jy weer 'n Engel sien
Bel vir my want dis net ek wat jou verstaan
Emily, Emily, as jy weer 'n Engel sien
Bel vir my al is dit laat in die aand
Emily, Emily, as jy weer 'n Engel sien
Bel vir my want dis net ek wat jou verstaan
Emily
Written by: Koekoes Bezuidenhout
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...