album cover
Bbm
album cover
Bbm was released on February 7, 2014 by Select Musiek as a part of the album Man Van Stof
ReleasedFebruary 7, 2014
LabelSelect Musiek
BPM139
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

En stuur my jou BBM pin
Ek gaan jou invite, is jy in as ek jou vra?
En daar is geen tweede kans
Dit is deesdae die in ding
Ons chat met mekaar en voor jy jou oë uitvee
Dan koop ons 'n huisie saam
Die tyd loop verby
Terwyl ek en jy op BBM vry
Die tyd loop verby
Terwyl ek en jy op BBM vry
Twee, een, e, b, d, dubbel drie, twee
Ag, asseblief Anel tik weer
Twee, een, e, b, d, dubbel drie, twee
Het jy dit of soek jy dit weer?
Met jou hier binne my kop
Sit ek jou dadelik by my favourites op
En ek sien hoe jou foto verskyn
My vingers bewe maar ek vra jou op 'n date
Jy sê eers nee met 'n smiley face
En, en toe se jy ja
Die tyd loop verby
Terwyl ek en jy op BBM vry
Die tyd loop verby
Terwyl ek en jy op BBM vry
Twee, een, e, b, d, dubbel drie, twee
Ag, asseblief Anel tik weer
Twee, een, e, b, d, dubbel drie, twee
Het jy dit of soek jy dit weer?
Het jy dit of soek jy dit weer?
Twee, een, e, b, d, dubbel drie, twee
Ag, asseblief Anel tik weer
Twee, een, e, b, d, dubbel drie, twee
Het jy dit of soek jy dit weer?
Het jy dit of soek jy dit weer?
Written by: Lourens Delport
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...