Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
NRG
NRG
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Songwriter
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Songwriter
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Oooooooo Jou woorde se wat my hart wil hoor Maar jou dade gee iets anders voor As ons saam is voel jy deel van my Maar op n afstand wil jy my vermy Moet ek my kanse waag om verder jou na te jaag, meer op die spel is hoe meer kan ek verloor Sit ek my geld op jou Vat ek die kans vir nou Speel ek die kleur wat jou sou Rooi of swart liefde of smart Weet jy nie? jy speel roulette met my hart Stop die wiel, breek die reel Weet jy nie? jy speel roulette met my hart Oooooooh Jy speel roulette met my Ooooooooh Jy speel roulette met my hart Jou soenne kan n man se hart verly Waarom speel jy dan so rof met my Sien jy ook wat jy verloor Hierdie kans doen hom nog een keer voor Moet ek my kanse waag om verder jou na te jaag, meer op die spel is hoe meer kan ek verloor sit ek my geld op jou Vat ek die kans vir nou Speel ek die kleur wat jy sou Rooi of swart liefde of smart Weet jy nie? jy speel roulette met my hart stop die wiel, breek die reel Weet jy nie? jy speel roulette met my hart Oooooooh Jy speel routette met my Oooooooh Jy speel roulette met my hart 12 of die 11 of die 10 ek wil jou weer sien 9 of 8 as ek mag? 7 of 6 of die 5 gaan ek of jy skuif 4 of die 3 of die 2 ek is joune Rooi of swart, liefde of smart Weet jy nie? jy speel roulette met my hart Stop die wiel, breek die reel Weet jy nie? jy speel roulette met my hart Oooooooooh Jy speel roulette met my hart Ooooooooooh Jy speel roulette met Jy speel roulette met Jy speel roulette met my hart Mmmmmmm Jy speel roulette met my hart Mmmmmmm Jy speel roulette met my hart
Writer(s): Schoombie Niel, Vorster Adolf, Gardiner Vaughan Charles Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out