Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Die Campbells
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Uwe Busse
Uwe Busse
Composer
Louis van den Berg
Louis van den Berg
Lyrics

Lyrics

Nommer een
Vir die mooiste blou oë
Nommer twee
Vir die mooiste rooi lippe
Nommer drie
Vir twee hande wat vir niks verkeerd staan
Nommer vier
Vir die mooiste twee bene
Nommer vyf
Vir die mooiste bruin hare
Nommer ses
In die oggend voor ek werk toe gaan
Maar die beste een van als is nommer sewe
Dis die een wat sê ek is so lief vir jou
Sewe soene vir elke dag
Sewe soene, ek kan nie wag
Ek soek nie net een nie, en twee sal nie doen nie
Ek soek sewe soene, elke dag
Sewe soene vir elke dag
Sewe soene, ek kan nie wag
Ek soek nie net drie nie, vier gee nie plesier nie
Ek soek sewe soene elke dag
Nommer een
Vir die heel mooiste glimlag
Nommer twee
Vir daai perdeby lyfie
Nommer drie
Vir daai kurwes wat 'n man sal mal maak
Nommer vier
As daai mooi rooirok dra
Nommer vyf
Ek gee nou oor aan jou, ja
Nommer ses
In die aand as ons saam in die bed lê
Maar die beste een van als is nommer sewe
Dis die een wat sê ek is so lief vir jou
Sewe soene vir elke dag
Sewe soene, ek kan nie wag
Ek soek nie net een nie, en twee sal nie doen nie
Ek soek sewe soene, elke dag
Sewe soene vir elke dag
Sewe soene, ek kan nie wag
Ek soek nie net drie nie, vier gee nie plesier nie
Ek soek sewe soene, elke dag
Sewe soene vir elke dag
Sewe soene, ek kan nie wag
Ek soek nie net een nie, en twee sal nie doen nie
Ek soek sewe soene, elke dag
Sewe soene vir elke dag
Sewe soene, ek kan nie wag
Ek soek nie net drie nie, vier gee nie plesier nie
Ek soek sewe soene, elke dag
Written by: Louis van den Berg, Uwe Busse
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...