Music Video

Featured In

Listen to Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition) by Die Heuwels Fantasties
ALBUMJa. Nee. Lekker. (Deluxe Edition)Die Heuwels Fantasties
Listen to Afrikaans Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaans EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Fiks Of Niks featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTFiks Of NiksApple Music Fitness
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaanse Alternatief Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaanse Alternatief EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Riana Nel Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTRiana Nel EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Sing: Afrikaans featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTSing: AfrikaansApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter

Lyrics

Die Skemer Skema Die wind, en die water, en die skuim Hierdie sand wat berge was Van my voete is n vorms Die stukkies skulpe kners, onder my spore Voorentoe met meening My van en my voornaam Swaar my sonder seëning Ek voel maar aleenig Maar meestal vere, soos die see voëls Dis om huistoe te wil kom en 'n koue bier Te geniet en die mooi dag in sy moer te stuur En veilig binne, te kan wees As die wind hard huil en Die koue reën daar buite is En as ek nou reg kan onthou Sak die son nog altyd ooral Oranje, Blanje, Blou Oranje, Blanje, Blou Hoe dan nou Oranje, Blanje, Blou as ek reg onthou Sak die son nog altyd ooral Oranje, Blanje, Blou Verbrand in die lug Vermink in die wind Op die strand bly mens eintlik maar 'n kind Ek sal sonder twyfel enige tyd van die dag 'N Aanbod om op die see met seil jag Te vaar, aanvaar, ek sal meestal van die tyd staan, by gesels Al praat, ons om verby mekaar Ek voel eintlik nie aleen nie Soms beide verveeld en verveelig Maar meestal vere Dis om huistoe te wil kom en 'n koue bier Te geniet en die mooi dag in sy moer te stuur En veilig binne, te kan wees As die wind hard huil en Die koue reën daar buite is En te mag, en te lag, en te weet wat jy soek En sing daar by, en as jy dink jy weet, wie jy is Maar aanvaar dat jy meeste van die tyd, die pot mis En as ek nou reg kan onthou Sak die son nog altyd ooral Oranje, Blanje, Blou Oranje, Blanje, Blou Hoe dan nou Oranje, Blanje, Blou as ek reg onthou Sak die son nog altyd ooral Oranje, Blanje, Blou Lyrics by: Shroom
Writer(s): Francois De Klerk, Fred Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Rudolph Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out