Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Performer
Danny Rautenbach
Danny Rautenbach
Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Corlea Botha
Corlea Botha
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Rautenbach
Danny Rautenbach
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Mixing Engineer

Lyrics

Die wêreld is gebroke, my lief My hartedief En jy weet ons is nooit bedoel om min te wees nie Nie te vrees nie En ons soek geen verskoning om te droom nie En ons skroom nie Ons is jonk en ons is lus Ons wil meer wees as wat ons nou is Jou liefde breek deur Probeer al die seer verrinneweer En ons breek af die mure Van die verlede Ons is jonk en ons wil lewe Ons laat die lig inkom En ons het net een lewe So vergewe Ons laat die lig inkom Ons laat die lig inkom Die wêreld soek verskonings my lief En is dalk te stief En jy weet ons is nooit bedoel om terug te hou nie Of te vou nie Ek ek wil geen beloftes maak aan jou nie En dit nie hou nie Jy moet opstaan en dit sê Alles wat jy ooit wou hê Jou liefde breek deur Probeer al die seer verrinneweer En ons breek af die mure Van die verlede Ons is jonk en ons wil lewe Ons laat die lig inkom En ons het net een lewe So vergewe ons Ons laat die lig inkom. Ons laat die lig inkom Ons laat die lig inkom. Daar's myle tussen wie jy is en wie jy wil wees En al wat jou nog van dit weghou is jou vrees Kan ons probeer om te vergeet van die verlede? Kan ons probeer om te vergewe? Jou liefde breek deur Probeer al die seer verrinneweer En ons breek af die mure Van die verlede Ons is jonk en ons wil lewe Ons laat die lig inkom En ons het net een lewe So vergewe ons Ons laat die lig inkom Ons laat die lig inkom Ons laat die lig inkom Ons laat die lig inkom
Writer(s): Dewald Wasserfall Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out